MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 39

LANDBOU
LANDBOU

1.

ELGIN ORCHARDS | DR. MAX HAHN

2.

Hy het altyd geweet hy wil graag’ n appelplaas besit, maar hy het nooit gedink dit sal dié plaas wees nie. Die lewe het egter’ n manier om wye en vreemde draaie te loop, en soms gebeur die ondenkbare.

Dr. Max Hahn is reeds sedert 2000 die eienaar van die pragtige appel- en peerplaas, Elgin Orchards. Die plaas lê aan die regterkant

1. Elgin Orchards is verantwoordelik vir die verpakking van pere. Dit is’ n reuse aanleg waar die pere gewas, sorteer en verpak word vir die verskillende markte. 2. Dr. Max Hahn, eienaar van Elgin Orchards.

20 MARKtoe! April 2025