LANDBOU manent werksaam op Oak Valley Estate, terwyl 450 mense op die plaas woon.
LANDBOU manent werksaam op Oak Valley Estate, terwyl 450 mense op die plaas woon.
“ Die uitdaging is die kompleksiteit van die besigheid en om diversiteit te behou en kompeterend te bly. Ons het ook al gevind dat, wanneer die een segment swakker presteer,’ n ander een weer’ n opwaartse kurwe toon.” aanvanklik in Caledon gewoon het, drie dogters gehad het. Hulle was May, Hannah en Oakleine,’ n laatlammetjie wat vernoem is na sy liefde vir eikebome.
In sy leeftyd het hy sowat 5 000 eikebome op Oak Valley geplant, en in sy testament het hy bepaal dat geen eikeboom ooit afgesaag mag word nie.
Presies soos die lewe menigmaal uitspeel: wanneer die een swak is, is die ander een sterk. Op Oak Valley Estate werk dit oor die laaste eeu ook so.
Wat is in’ n naam?
Die geskiedenis van die Rawbone-Viljoens is’ n uitsonderlike en interessante een.
Wat interessant was van dr. Antonie Viljoen, is dat hy en sy vrou, Maggie, wat
Hannah, sy tweede oudste dogter( May is oorlede), is met George Rawbone getroud, en hul seun, James, het beide se vanne gekry. Ou dr. Antonie Viljoen se testament het egter gelui dat enigeen wat die plaas Oak Valley wou erf, sy van na Viljoen moes verander! Dit was om die familienaam te kon voortdra, aangesien hy geen seuns gehad het nie.
Só, op die ou end van die dag, was sy naam James Viljoen Rawbone-Viljoen!