“ Dit bring in totaal sowat 7 000 tot 8 000 mense, insluitend die sowat 3 600 fietsryers, na Oak Valley. Dit is’ n groot gebeurtenis, en vir ons is dit’ n uitstekende geleentheid om die plaas en al sy bedrywighede aan besoekers bekend te stel. Ons het ook eksklusiewe regte om in daardie tyd ons wyne te verkoop.” werk reeds gedoen is,” sê hy.
Appels en pere is’ n groot komponent
“ Die omset van die vrugte en die blomme is omtrent dieselfde. Winsgewendheid hang natuurlik af van die wisselkoers, aangesien ons die meeste van ons vrugte uitvoer. Die wyn vorm sowat 10 %
Oak Valley het drie wynreekse: die Discoverywyne, Groenlandberg-wyne( die bergreeks wat deel is van die plaas), en dan die eksklusiewe Tabula Rasa.
“ Die idee is: as iemand deur die plaas fietsry, is daar tog’ n waarde wat hulle daaraan kan heg. Die verbintenis met die handelsmerk wat geskep word, is vir ons onmisbaar. Dit beteken eintlik dat die helfte van die verkoopspersoon of bemarker se van ons totale omset, terwyl die vrugte en blomme sowat 45 % elk daartoe bydra,” sê Christopher.
Appels en pere, die ruggraat van die boerderyvertakkings, word op 355 ha geplant.