MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Seite 108

LANDBOU produksie. Ons werk almal op dieselfde doelwitte af, dis hoe ons dinge doen.”

LANDBOU produksie. Ons werk almal op dieselfde doelwitte af, dis hoe ons dinge doen.”

“’ n Baie gesonde winsdelingskema, waaraan personeel kan deelneem, dra daartoe by dat dit vir ons belangrik is om seker te maak alles werk reg. Dis spanwerk, en ek glo dis juis hierdie benadering wat maak dat ons vandag’ n besigheid van byna R200 miljoen suksesvol bestuur.”

“ Natuurlik is daar ook ander faktore wat bydra tot ons sukses-verhaal, soos die feit dat ons regdeur die jaar topgehalte vrugte aan sowel uitvoermarkte as supermarkte kan voorsien. Elkeen van die sowat 850 werkers tydens piektyd, insluitend die 60 permanente werknemers, kan met trots sê: ons maak seker dat Remhoogte’ n besigheid bly waarmee rekening gehou móét word.”

Fokus is op hoë opbrengs vir uitvoer

Alle aspekte van die produk, wat hoofsaaklik vir uitvoer bestem is, word deur

5. Die appels word gewas en dan in water vervoer na die verskillende bande waar dit gesorteer word.

5.

MARKtoe! April 2025 55