Ontmoet
Izel ná Anna
steeds op koers
Artikel: Flip Schutte
Foto’s: Sonja Hilton
I
zel Bezuidenhout gaan binnekort
beste gee. Sy droom daaroor om ná
weer op die silwerdoek te sien wees.
matriek ’n filmkursus in New York
Hierdie keer in die fliek Mignon
aan te pak.
“Mossie” van Wyk. Vanaf middel
Toe sy drie jaar oud was, het Izel
April vertolk sy ook ʼn kleiner rol in
se ouers van Middelburg af Pretoria
die TV-reeks Fluiters op Kyknet.
toe verhuis en sedertdien woon hulle
Hierdie blondekop-matriekleerling van
in Centurion. Sy het ’n ouer broer, Jaco,
die Hoërskool Eldoraigne is gefokus, plat op die
en baie ondersteunende ouers wat altyd
aarde en nederig, maar definitief seker
honderd persent daar is vir haar. Sy
van wat sy wil doen en waarheen sy op
is lief daarvoor om te toer en die
pad is. Izel het met groot sukses die rol
wêreld te sien. Maar plaaslik is haar
Meer
oor
die
nuwe
van Anna vertolk in Dis ek, Anna wat
gunstelingvakansies dié in Hartenbos.
verlede jaar Suid-Afrikaanse fliekgangers
Tyd vir ontspan is maar min.
fliek Mignon “Mossie”
geroer en aan die gons gehad het.
Wanneer sy nie op stel is nie, moet sy
van Wyk kan op
Mignon “Mossie” van Wyk is ’n jeug
skoolwerk inhaal. Dit verg soms baie
Facebook
by
MOSSIE
drama wat teen April in rolprentteaters
laat nagte. Maar elke sekonde is die
gesien sal kan word. Dit is ’n storie oor
moeite werd. Wanneer sy sommer net
MOVIE gevind word.
liefde en vriendskap en die verhaal bied
agteroor kan lê, kyk sy graag na Grey’s
’n perspektief op tieners se ervaring
Anatomy of na enige fliek waarin Julia
daarvan. Izel speel die rol van Charlene
Roberts speel.
– die hoofkarakter, Mignon, se beste vriendin. Charlene
Sy hou ook van stories skryf! Dis een van haar
is ’n vrolike, opgewekte karakter. Die rol vra iets totaal
nuwe liefdes. Dalk verras sy nog eendag met ’n treffer
anders as wat Anna geverg het.
draaiboek. Sy is nog jonk en staan aan die begin van ’n
Izel het die eerste keer besef dat sy ’n aktrise wil word
loopbaan. Sy geniet die werk voor die kameras, maar
toe sy tydens die verfilming van Roepman as toeskouer
haar visier is ook oop om ander genres te ontgin.
op die stel was. Daar het sy besef dat sy stories wil
En oor ’n droomrol wat sy nog graag eendag wil
vertel ... en dat sy dit voor die kamera wil doen. Met die
speel, antwoord Izel: Ek sal graag ’n plaasmeisie wil speel.
instudeer van haar rolle doen sy baie navorsing oor die
Een wat perdry met cowboy-stewels en 8