LROosglansEastglam_ Volume 02 Maart_April | Page 7

Ontmoet eggo die digter se diep gesetelde belewenis van verlies – ’n verwysing na die moederboesem waarvan hy ru weggeruk is. Hy tree ook in gesprek met “portrette” van sy oorlede pa en ontslape skrywers en digters soos NP van Wyk Louw, DJ Opperman en Elize Botha. In die slotvers “Selfportret” ondersoek D