LROosglansEastglam_ Volume 02 Maart_April | Page 6

Ontmoet ONS KUIER by Dolf en Rita Artikel: Helena Goosen Foto’s: Theana Breugem Wat ’n voorreg om doktor Dolf van Niekerk, geëerde en geliefde Afrikaanse skrywer, digter, radiopersoonlikheid en filosoof, op eie werf te besoek. 6 Oos East lans lam Oos lans W at ’n voorreg om doktor Dolf van Niekerk, geëerde en geliefde Afrikaanse skrywer, digter, radiopersoonlikheid en filosoof, op eie werf te besoek. Hy en sy vrou, Rita, woon knussies teen ’n digbegroeide rant in Murrayfield in die Ooste van Pretoria. Skaduryke inheemse boomreuse omhels hul blyplek – Maart/April 2016 / March/April 2016 ’n lowergroen enklawe van rus en vrede. Ons gesels sommer dadelik oor Dolf se nuwe digbundel, Portrette in my gang, wat geesdriftig ontvang is deur resensente. Op die omslag pryk die foto van sy ma, Johanna Elizabeth, in ’n ouderwetse vergulde raam. Sy het kort ná sy geboorte gesterf en hy dra dan ook die bundel aan háár op. Die intiempersoonlike sleuteldig “Mastos”