Directory of Advertisements / Advertensiegids
design & print
• Jet Set Graphic Design het ondervinding in die lewering
van die volle spektrum van kommersiële items: boeke,
brosjures, tydskrifte, korporatiewe publikasies, vorms,
nismark- en geleentheidspublikasies.
• Ons is ervare algemene setters en lewer op
deurlopende basis werk aan verskeie uitgewers.
• Ons werk saam met ʼn span mense wat elkeen op hul
eie gebied deskundiges is om ondersteuningsdienste
te lewer vandat ’n manuskrip of ander skryfstuk
ontvang word totdat dit in gedrukte vorm verskyn:
outeurs, kopieskrywers, vertalers, redigeerders,
setters en proeflesers.
• Die drukproses word deur deskundiges gemoniteer
om publikasies van die hoogste gehalte
te lewer.
Kontak Rina Eksteen by
082 461 6018 of
[email protected]
www.jetset.co.za
Maart/April 2016 / March/April 2016
Oos
East
lans
lam
Oos
lans
23