Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 5
“I WOKE UP LIKE THIS…”
Deur Somila Mkonto,
Soné Jordan & Ngcali Ndora
Ons vra Grens se onnies wat hulle
sou doen as hulle die volgende dag
in
iemand heeltemal anders se
skoene wakker word.
Hierdie was die interessante
antwoorde:
Wat sou meneer of juffrou
doen as meneer/juffrou
wakker word as:
Mnr. Koorsen
Die skoolhoof:
Ek sou ‘n das skool toe aansit.
Die stoutste kind in meneer
se klas:
Sekerlik agter sit en maak asof ek
werk.
‘n Leerlingraad lid:
Ek sou die beste voorbeeld stel
slegs voor almal…
4
Juffrou Cerff en
Juffrou van den Berg
(beter bekend as die Kultuur–duo)
Die adjunkhoof
(Juffrou Knickelbein):
Eerstens sou ons definitief devil wears
prada hakskoene gedra het. En dan
gaan elke klas ‘n koffie masjien kry.
JACOBS EN NESCAFE VIR ALMAL!
‘n Tegnologie-onderwyser:
Ons sou musieknote uit hout en
silhouette poppe gemaak het.
Die eerste hokkiespan-
afrigter:
BLING. IT. OUT. Glitter rompies
om almal te verblind en die res
van die span? Jazz hands !
Meneer Engelbrecht:
Musiek-onderwyser:
Boeremusiek sal vir die hele skool
gespeel word! En die skoollied sal
na “Skud jou beskuit” verander!
Meneer Du Plessis:
Die dag sal met geesbou begin om
almal in ‘n positiewe bui te kry.
“It’s all about how you start your
day”.
Dominee:
Ek sal nie preek nie; net lofliede
sing!