Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 21

Mnr en Mej Grens 2019 Deur Simoné Niemann Die ligte gaan aan en almal sien hoe die Hoërskool Grens se beeldskone meisies en aantreklike seuns op die ver- hoog mars om hul dans in hul weermaguniform vir die skool uit te voer. soveel moontlik te eet sonder om vet te raak’’. Laastens kom die deel waar- voor almal gewag het. Elke paartjie se dans het of ‘n ro- mantiese of ‘n komediese sto- rielyn gehad. Die aand begin met die dans van die senior deelnemers en verloop daarna met die juniors in slenter- en semiformele drag. Hierdie keer was daar ‘n paart- jie wat elke era se tipe dans uit- gebeeld het. Met ‘n verskeid- enheid liedjies, van Faith tot die bekende treffer van John Legend All of Me, was die ge- hoor beslis nie verveeld nie. Die seniors beeld hulle per- soonlikheid deur hulle styl- volle kleredrag uit en het ook elkeen ‘n slagspreuk waarvol- gens hulle voluit leef. Die pret begin wanneer die senior deelnemers met hul semi-formele drag uitkom. Hulle moes vrae antwoord waar hulle oulike antwoorde gee soos ‘’Ek sal met my pa se kredietkaart al Buccaneers se burgers koop’’ en ‘’Ek wens om 20 Mnr. en Mej. Grens- wenners van 2019: Juniors: Joshua Dicks en Kay-Lee Nel. Seniors: Marco Erasmus en Christa Nagel.