Lourier 2018 - Tweede Uitgawe Lourier Tweede Uitgawe PDF | Page 8
VCSV –
Ons leef in Jesus
se naam!
Deur Nicki Hammond
vertel. “Jy is so flou soos water ou’’
sal hy sê. Ons skool se Fun Guys
is ook iets op hul eie. Jy weet nooit
watter tipe haas trek hulle uit die
hoed nie.
Hoërskool Grens se liefde vir God
is nie iets wat enige iemand kan
miskyk nie. Vanaf lofliedere tot
gebede wat die dag se entoesiasme
opbou, is daar niks beter as die
VCSV-periode nie. Dit is waar
jy jouself kan wees en jou passies
uitleef.
Matrieks van 2018: maak die Here
deel van jou lewe; dan hoef jy niks
te vrees nie. Die Here is jou
Die VCSV het vir 2018 wonder- herder en Hy sal jou na ‘n toekoms
like aktiwiteite begin beplan. In van liefde en vreugde lei.
Maart 2018 was dit die Grensies se
tweede keer wat hulle die #IMAG- Onthou altyd Spreuke 3:5 en 6:
INE-kamp bygewoon het. Dit is ‘n “Vertrou op die Here met jou hele
belewenis vir ‘n leeftyd. ’n Hegte hart en steun nie op jou eie insig
band word gevorm waar vriende nie. Ken Hom in al jou weë, dan
familie word en lang busritte, met sal Hy jou paaie gelyk maak.”
juffrou Dove se ABBA-musiek,
die moeite werd is.
Ons leef in Jesus se
Die VSCV-groepe is kringe wat
gevorm word om te verseker dat naam en saam kan
talent nie verlore gaan nie. Vanaf niks ons keer nie.
die musiekgroep, na die
avontuurlustige groep
is daar iets vir elkeen.
Met die VCSV-band is daar altyd
‘n verrassing wat wag. Ds. Van
der Walt het altyd ‘n grappie om te
7