Lourier 2018 - Tweede Uitgawe Lourier Tweede Uitgawe PDF | Page 5

Matrieks se toptien liedjies Deur Nicki Hammond Dit is so maklik om op YouTube te gaan en vir 2018 se nuutste liedjies te soek om uit te vind wat jou gunsteling liedjie is. Ek het ondersoek gaan instel om uit te vind hoe die matrieks oor musiek voel en wat hulle toptien liedjies is. Matriek 1: Musiek is my lewe, want musiek is dáár wanneer niemand is nie. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. From time – Drake ft. Jhenè Aiko Collide – Lady Zamar Let it flow – Shane Eagle How you love me – 3lua Saved – Khalid Congratulations – Post Malone Paranoid – Post Malone Jocelyn Floress – XXXTENTACION Hardekole – Ricus Nel, Adam Tas , Bok van Blerk en Refentse Love Lies – Khalid ft. Normani Kordei Matriek 2: Sonder musiek kan ons nie lewe nie. Jy benodig musiek in jou lewe as jy bly, hartseer en opgewonde of selfs net lus is om te kuier. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Green river – Creedence Clearwater revival Fortunate son – Creedence Clearwater revival Hey tonight – Creedence Clearwater revival Purple rain – Prince Joyride – Roxette Up around the bend – Creeedence Clearwater revival Koute voete maak warm liefde – Bok van Blerk Toe vind ek jou – Francois van Coke en Karen Zoid Lemoene – Bok van Blerk 4 10. Ai my lam – Ryno Velvet Matriek 3: Musiek is vir my ‘n manier om deur die situasies, waarin ek myself vind, te werk. Dit neem my ook terug na goeie herinneringe. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Enemies – Lauv Leave a light on –Tom Walker Rupture – Vance joy Happier – Ed Sheeran This is the day – Planetshakers Nothing is imposible – Planetshakers Galway Girl – Ed Sheeran Team – Noah Cyrus Play that song –Train Just hold on – Louis Tomlinson Matriek 4: Musiek laat my voel asof ek op ‘n ander plek is; ek ontsnap van realiteit na ‘n wêreld van my eie. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Framed freedom – Arvid Lizell Over my head – Freyr Flodgren Wild fire – Jonathan Jeremiah Rosalyn – Jordy Searcy No need to feel wrong – Hayes en Conner It’s yours – Eric en Happie Mountains – Jesse Taylor Ocean – Native In need – Gert Taberner Neon – Sam Moss Musiek is kos vir die siel. Dit is een ding wat altyd daar is. Dit is ‘n wonderwerk wat ons van alle situasies laat vergeet. Soos ons kan sien, is daar soveel verskillende genre musiek wat elke persoon se gevoelens weerspieël. Vanaf jou ma se laataand musiek, wat haar net laat dink aan wanneer haar klein seuntjie/dogtertjie haar gaan verlaat, na die Boy Band waarna elke meisie luister, is daar iets vir elkeen. My advies is: as jou gunstelingliedjie opkom, dans asof niemand kyk nie en sing so hard soos wat jy wil. Jy is uniek. Wees net jouself.