Lourier 2017 LOURIER TWEEDE UITGAWE DESIGN 2 | Page 2
d i e le e r d e r
. vir Die
hoofredaksie
.
lourier
Ontmoet die Lourier se hoofredaksie van 2017..
. va
n di
.
e leerd
.
er
E rica D reyer
Tanika Thiart
C hané t aylor
M ika C oetzer
Samantha Cloete
Juffrou Prinsloo
Juffrou Visser
MIKA COETZER
VERTEL ONS IETS
VAN JOUSELF
WAT NIEMAND
WEET NIE.
ERICA DREYER
(redaktrise)
EK LAG VIR DIE
KLEINSTE DINGE.
SAMANTHA CLOETE
BEHALWE VIR
SKOOLSKOENE,
LEWE EK IN
PLAKKIES.
juffrou prinsloo
TANIKA THIART
(subredaktrise)
EK SING TE VEEL.
verskriklik bang vir
donderweer en ek is
eintlik
baie skaam
juffrou visser
ek geniet dit om te bak
en brou oor naweke!
Ek het ‘n groot
vrees vir perde.
Chané taylor
BAIE MENSE DINK EK HOU
NIE VAN HULLE
NIE OMDAT EK NOOIT MET
HULLE PRAAT
NIE, MAAR EK IS EINTLIK
NET SKAAM.