kykNET Uitgawe 3 - 2015 | Page 15

Suidooster Michelle Gerber Oom Fasie (Greta Pietersen) (Johan Botha) Hy is ’n wewenaar en pa van twee kinders, ’n seun en ’n dogter, met wie hy nie kontak het nie. Hy was ’n bekroonde joernalis by Die Burger, maar het deesdae sy eie koerant, Oos Wes. Hy weet iets van alles en is nie skaam om sy kennis te deel nie. Oom Fasie is ook baie nuuskierig en wil alles weet. Hy en Mrs. J is beste vriende en mekaar se sielsgenote. Sy en Stefan is teenoorge­ steldes: hy hou van kook, sy hou van rugby kyk en buitelug-aktiwiteite. Michelle kom uit ’n groot gesin en is ’n toegewyde familie­ mens. Sy het ’n klomp broers wat haar altyd probeer beskerm. Sy ondersteun Stefan in alles wat hy doen. Stefan Gerber Tim du Plooy (Marco Spaumer) Hy was op kosskool en was byna nooit tydens sy skooljare by die huis nie. Hy het ná skool gaan werk om vir sy studie te betaal en as argitek gekwalifiseer. Hy werk ook vir Ian. Tim en sy pa het aanvanklik ’n goeie verhouding, maar dinge versuur vinnig. (Gideon Lombard) Stefan en Michelle het me­ kaar op universiteit in Pre­ toria ontmoet en trek Kaap toe om in die kosbedryf te werk. Hulle trek by Chris en Tim in. Chris is Stefan se ma se broer. Hulle beskou die verblyf as tydelik tot hulle iets beters kan bekostig. Klik hier vir 'n lokprent van die program 2015 | UITGAWE 3 | kykNET 15