Noem my Skollie
Sy Klink soos Lente
#flieknet
Bring die ‘popcorn’!
E
Met die flieks wat in Augustus op kykNET en kykNET & Kie gewys gaan word,
gaan die Sondagblues beslis iets van die verlede wees.
en nuwe fliek en een klassieke
fliek – dís wat elke Sondagaand
in Augustus op kykNET en
kykNET & Kie se kykers wag.
6 AUGUSTUS
Sy Klink soos Lente (2016)
21:00 op kykNET
Wat doen jy as jy die meisie van jou
drome ontmoet en jy dink jy is nie
goed genoeg vir haar nie? Jy jok. Ben,
’n werktuigkundige, ontmoet vir Linda,
’n ouditeur, in ’n kroeg. Daar is dadelik
’n vonk, maar toe sy hom vra wat hy
doen, jok hy en sê hy is in ’n band. Hy
kry ’n paar vriende bymekaar
om die leuen te staaf en
Linda se hart te wen.
Kyk die lokprent
Met Stiaan Smith,
hier: youtube.
Amalia Uys, Bennie
com/watch?v=
Fourie, Wilson Dun-
_rAlsNkXquI
ster, James Cunningham
en Darren Kelfkens.
Dada en die Flower (1986)
22:00 op kykNET & Kie
’n Romantiese komedie oor ses matriek-
maats en hulle vakansie saam op Margate.
Met Sydney Hart, Natania van Heerden,
Sean du Preez, Nic de Jager, Paul Eilers
en Cobus Rossouw.
13 AUGUSTUS
Modder en Bloed (2016)
21:00 op kykNET
Die verhaal van Willem Morkel (Stian
Bam) wie se vrou en kind deur Britse
soldate vermoor word gedurende die
Anglo-Boereoorlog. Hy word as krygs-
gevangene aangehou op die eiland
St. Helena wat onder beheer van kol.
Swannell (Grant Swanby) is. Met die
aanmoediging van sy mede
gevangenes aanvaar
Willem ’n uitdaging tot
Kyk die lokprent
’n rugbywedstryd...
hier: youtube.
Ook met Albert
com/watch?v=Vx-
Maritz, Edwin van
w8IeqY3IM
der Walt, Jacques Bes-
senger en Deon Lotz. die dood van haar kind? Met Anél Alexan-
der, Shoki Mokgapa en Jacques Bessenger.
Geeltrui vir ’n Wenner (1983) 21:00 op kykNET
Wanneer ’n jong man vir ’n geringe oor-
treding tronk toe gestuur word, ontdek
hy dat hy ’n talent het om stories te vertel.
Die fliek is gegrond op die lewe van die
draaiboekskrywer, John W.
Fredericks. Met Dann-
Jaques Mouton, Abdu-
Kyk die lokprent
raghmaan Adams,
hier: youtube.
Charlton George,
com/watch?v=f-
Tr3ZNLJt-U
Denise Newman,
Gatane Kusch en
Jill Levenberg.
23:30 op kykNET & Kie
Twee broers neem deel aan ’n fietswedren,
maar dit gaan oor meer as wen; dit gaan
ook oor die hart van ’n vrou wat al twee
se hart gesteel het. Met Deon van Zyl, Ray
Storm, Claudia Turgas, Ben Kruger en
Dulcie van den Bergh.
20 AUGUSTUS
Sink (2015)
21:00 op kykNET
Rachel, ’n Mosambiekse huishulp wat in
Johannesburg werk, kom by ’n moeilike
kruispad wanneer haar dogter tragies
sterf terwyl sy onder die toesig is van
haar werkgewer. Moet sy
terugkeer na haar land
van armoede, of
Kyk die lokprent
bly sy werk vir die
hier: youtube.
mense wat verant-
com/watch?v=
woordelik was vir
QqFSK_n7mZc
Katrina (1969)
22:00 op kykNET & Kie
Katrina en haar seun, Paul, gee voor hulle
is wit, maar in der waarheid is hulle bruin.
Die regisseur was die legendariese Jans
Rautenbach. Met Jill Kirkland, Katinka
Heyns, Don Leonard, Joe Stewardson en
Carel Trichardt.
27 AUGUSTUS
Noem my Skollie (2016)
My Liedjie van Verlange (1975)
22:00 op kykNET & Kie
Gegrond op ’n radiovervolgverhaal
geskryf deur C.F. Beyers Boshoff. ’n Jong
vrou wat in die Weskus grootgeword het,
gaan stad toe om haar droom na te volg
om ’n sangeres te word. Met Barry Tren-
grove, Zuna Viljoen, Will Roberts, Nerina
Ferreira en Danie Smuts.
AUGUSTUS 2017 | kykNET
25