kykNET April 2017 | Page 12

# kwêla

KYKERS

Kwêla

AL DIE PAD SAAM

Byna twee dekades al word kykers weekliks vermaak met kykNET se gewildste joernaalprogram , Kwêla . Maar waar kom al hierdie stories vandaan ?
Deur Sanri van Wyk
12
Hannes van Wyk ( links bo ) gesels met gaste op die rusbank , terwyl die veldaanbieders ( soos Therese Benade , bo ) die wêreld vol ry om stories te gaan haal . kykNET | APRIL 2017