Mnr Tommie
Gr 1
1.Wat het mnr. gedoen voordat mnr by Kruinpark begin skool hou het?
Ek het skool gehou in Pretoria by Laerskool Rietfontein-Noord
2.Ons het in die saal
gehoor hoe mooi mnr. kan
sing. Het mnr al ooit n
sangloopbaan oorweeg?
Elke dag as ek in die
kombuis kos maak werk ek
aan my sangloopbaan.
3.Watter rugbyspan
ondersteun mnr?
Ek is ‘n baie trotse Leeu ondersteuner.
4.Vertel ons van mnr se most embarrassing moment
Ek het ‘n rugby wedstryd in Gr 11 gespeel en het regdeur almal gehardloop. EK was klaar oor die doellyn toe ek die bal laat val het, net voor dat ek die drie wou druk.
5.
Dis ‘n geheim – dalk probeer julle my bang maak!
6.
Kamp, braai en visvang. Ek probeer dit so gereeld as moontlik doen.

5.Waarvoor is mnr bang?
Dis ‘n geheim – dalk probeer julle my bang maak!
6.Wat doen mnr vir ontspanning?
Kamp, braai en visvang. Ek probeer dit so gereeld as moontlik doen.
Nina Louw
Keisha Dunn
Wat kry jy as jy ‘n honger beer kruis met ‘n vriendelike besige bytjie? (Volgens Juf Stefnie, 2014 se nuwe graad een groep.)
Kruinpark verwelkom die nuwe 2014 graad een groep. Hierdie groepie het die eerste dag al gewys hul het ware Kruinpark bloed en het die verlange na hul mamma’s met ‘n kosblik en ‘n lekker storie van hul nuwe juffrou vaarwel geroep.
Juffrou Stefnie vertel dat hierdie graad een groepie ‘n rapsie groter is as verlede jaar se groep en spog ook met ‘n drieling in die groep. Die groep borrel oor van vriendelikheid en is gedurig aan’t skarrel net soos besige bytjies. Die een ding wat vir haar uitstaan van die groep is dat hul altyd honger is! Sy vertel van ‘n outjie wat gedurende klastyd wegkruip onder sy skoolbank en skelmpies sy mamma se toeroodjies eet. Een keer het sy vir hom gesê om die broodjies te bêre, toe vra hy mooi: “Asseblief juffrou, net nog een?”
“Asseblief juffrou, net nog een.”
Mnr Tommie Claassen is die nuwe mnr by Gr 4