KRUIN BASUIN 2014 Kwartaal 1 | Page 10

Geniet die vakansie!

Koerantredaksie 2014

Wat kry jy as jy 'n koei en 'n aardbewing meng?

'n Melkskommel

- Dillon Bezuidenhout

Hoekom vat 'n blond gordyne werk toe, al is haar kantoor ondergrond?

Om haar rekenaar se Windows toe te maak

- Gerhard Claassens

Hoe weet jy dis 'n blond se huis?

Daar is 'n loergatjie in die glasdeur

- Austin van Zyl

When ever I have a problem I sing, but then I realised my singing is worse than my problem

- Berne Venter

Wat gebeur as 'n hiena Amarula's eet?

'n Dronk laggende hond.

- Ruan Grimsdell

Wat kry jy as jy 'n slang met 'n ystervark kruis

10m doringdraad

-Ruan Nagel

Wat kry jy as jy 'n olifant en 'n walvis kruis?

'n Duikboot met 'n ingeboude snorkel

-Carl Harmse

Die ma raas met die dogtertjie en sê "Jou pa gaan vanaand hiervan hoor." Dit was 'n ruk stil, toe sê die dogtertjie "Jesus gaan nou-nou hiervan hoor."

-D'Preez Hattingh

Hoekom wil die blond nie verby die apteek loop nie?

Sy is bang sy maak die slaappille wakker

- Ian Burger