Karoo kids Uitgawe 4, 2017 | Page 6

Profcon Naweek

Graaff-Reinet

Vrydag-middag: markdag met allerande lekker-goed

Saterdag oggend het almal na die Vallei van Verlatenheid net buite Graaff-Reinet gery waar ons n pretloop gehad het