Karoo kids Uitgawe 4, 2017 | Page 5

Julle word genooi om op Donderdag, 31 Augustus aan die SACSSA OP atletiek byeenkoms te kom deelneem.

Op Vrydag, 1 September bied NMMU 'n atletiekkliniek aan.

Kontak Adel Visser vir meer inligting.