Karoo kids Uitgawe 4, 2017 | Page 35

Vinnige feite

Uile is die enigste voels wat blou kan sien

n Koei gee byna 200 000 glase melk in haar leeftyd.

n Blou walvis se hart weeg n ton!!!!!!!!

Leeus kan nie behoorlik brul tot hul 2 jaar oud is nie

n Seester kan n nuwe arm by groei as hy een verloor het.

Meer mense gebruik blou tandeborsels as rooi tandeborsels