Karoo kids Uitgawe 2, 2016 | Page 62

2.

Eet ‘n appelkoos

My broer se naam is Koos,

Ek maak hom boos

Want ek en Lien het ‘n kroos.

Hul lag en jil,

Dit maak hom stil.

Lien is sommer kil

Want my kind sê: “Oom Koos eet skil!”

Dit laat Lien gril,

want Koos kry ‘n bril!