Boekverslag
Slapjan
Slapjan is ‘n jaghond wat net liefde soek. Sy twee base, Meneer Harm en Meneer Lou, kry hom nie geleer nie en besluit om hom vir ‘n blinde meisie, Laurette, te gee. Saam het die twee baie avonture en ‘n besondere verhouding ontstaan tussen hulle twee. Sy slaag ook daarin om hom af te rig en toertjies te leer! Later neem hulle deel aan 'n
hondeskou.
Hierdie bly een van
my gunsteling boeke
en ek het die boek
seker al ‘n 100 maal
gelees!
8-10 jaar
Willeen Van Heerden (8)