Karoo kids Uitgawe 2, 2016 | Page 4

Vinnige Feite vir Nuskierige Agies:

Suurlemoen bevat meer suiker as aarbeie.

Spookasem is deur 'n tandarts geskep.

In die agtiende eeu was dit normaal vir mense om twee keer per jaar te was.

Seerowers het goue oorbelle gedra wat gebruik kon word om vir hulle begrafnis te betaal as hulle op see sou dood gaan.