Edith Lindsay:
1- Ek wil 'n haarkapper word en by die see bly.
2-Ek spring op die springmat en speelmet my hasies
3- Ek het al van 'n perd afgeal.
Eljana Duvenhage:
1-Ek wil op 'n plaas by die see bly en 'n veearts word
2- Ek speel met my maats, Mona en Lika
3- Ek was ses toe ek van 'n perd afgeval het.
Josua Bester:
1-Ek wil 'n Chemiese Ingenieur word en in Stellenbosch bly.
2- Ek lees of speel op die rekenaar
3- Toe ek klein was, het ek in 'n boorgat geval en vir 6 ure daar gebly. Hulle het my met 'n laaigraaf uithaal!
Darren Collet:
1-Ek wil 'n wildplaas he.
2-Ek eet en dan voer ek die lammers.
3- My een hoender wil nie meer mielies eet nie!