Nuwe Modegier!
Vian Visser (12)
Het jy baie ou koerante of
papiere? As jy het, moet dit
nie weggooi nie. Daar is baie
wat jy daarmee kan doen.
Wie sou ooit kon dink dat
jy droomrok uit ou koerant-
papier kan maak? Driku Viljoen,Henko Visser, Nikaoli
Viljoen en Vian Visser het ou
koerante en papier gebruik
en ‘n pragtige rok daarmee
ontwerp. Al wat jy benodig is
koerantpapier, kleeflint, ‘n
krammasjien en baie
krammetjies.
Stylvolle koerantpapierrok
Model: Vian Visser