LANDBOUTOERISME | MATROOSBERG-NATUURRESERVAAT
LINKS : Soms val die sneeu nog voordat die uie geoes is . BO : Die Matroosberg-natuurreservaat is dis ook ‘ n werkende plaas waar daar met vrugte , groente en skape geboer word . Plaastoere , akkommodasie en stap- en 4x4-roetes word aangebied . Behalwe die pragtige besienswaardighede , is die vriendelike plaashonde altyd gereed om die omgewing saam met gaste te verken , of om ’ n kopvryf te kom bedel . Heike Smith hanteer al die akkommodasiebesprekings en maak seker gaste kry die regte permitte vir hul besoek .
WINTER 2022 GROND TOT MOND 57