EIENAAR : Jacqueline Chantler NAAM : Koppe AREA : George OPSOMMING : Hierdie voormalige modeontwerper wou iets anders doen na die geboorte van haar kinders . Haar bekroonde kunstige geverfde diereskedels versier nou vertrekke oor die hele wêreld . KONTAK : www . koppe . co . za