VROUBOERE | SAVON
Ons produkte word liefdevol met die hand gemaak en bevat net die beste 100 % byewas , Weskus-fynbosheuning , propolis en plaaslik vervaardigde essensiële olies .
Simply Bee produkte is omgewingsvriendelik en word nie getoets op diere nie .