Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Page 63

SA PRESERVEERKAMPIOENSKAPPE

Vandag vervaardig Laastedrift privaatetiketprodukte vir onder meer Woolworths en Freshmark, terwyl sy eie True Roots-handelsmerk in verskeie nasionale kleinhandelaars en deli’ s verkoop word. Die verwerking vind op die plaas plaas en nuwe produkontwikkeling vorm’ n groeiende deel van die onderneming.

Beet wys die pad

Drie True Roots-produkte het vanjaar SA Champion-status ontvang: Whole Baby Beetroot, Curry Carrot Salad en Sweet & Sour Beetroot Salad.

Onder: David Malan van Nuts About Garlic( links) saam met Wesley Moss van Ecowize. Nuts About Garlic het met drie bekroonde produkte uitgeblink: Garlic & Jalapeño Stuffed Olives, Pickled Garlic Herb en Smoked Pickled Garlic Jalapeño.

SEPT 2026 GROND TOT MOND 63