Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Page 50

SA PRESERVEERKAMPIOENSKAPPE

Een proetafel, baie stories

Van’ n handgemaakte bessiekonfyt uit Montagu tot produkte uit klein familieondernemings en groot landbou- en voedselverwerkingsgroepe: die 2026 Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe het gewys hoe uiteenlopend die plaaslike preserveerbedryf geword het.

50 GROND TOT MOND SEPT 2026