Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Page 39

REKORDOESTE DRUK GRAANPRYSE

BROKKIES | NUUS

Suid-Afrika se somergraanoes vir 2026 word op’ n rekord van sowat 21,5 miljoen t geraam, 5 % meer as’ n jaar tevore. Die mielie-oes, kommersiële én nie-kommersiële produksie ingesluit, word op byna 18 miljoen t geraam.

Die groter aanbod en oordragvoorraad het mieliepryse laat daal. In Julie was graanprodukte 2 % goedkoper as’ n jaar tevore, terwyl mieliemeel tussen Junie en Julie met 3,1 % goedkoper geword het.

SEPT 2026 GROND TOT MOND 39