HANDIG & NUTTIG
HANDIG & NUTTIG
Hierdie produkte het ons aandag getrek!
Vrywaring: Pryse sluit BTW in. Pryse was korrek ten tyde van druk, maar kan te eniger tyd sonder waarskuwing verander. Grond tot Mond en die uitgewers aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies wat mag voortspruit uit die gebruik van die produkte wat hier gelys of geadverteer word nie.
Mahindra OJA 21-23 / OJA 21-26 – kompakte trekkers
Mahindra se OJA-reeks kompakte trekkers is ontwerp vir wingerde, boorde, groenteboerderye en ander bedrywighede waar beweeglikheid en veelsydigheid belangrik is. Die reeks sluit 23 pk- en 26 pk-modelle met hidrostatiese transmissie in. Verskeie implemente en aanhegsels kan gebruik word, wat die trekkers geskik maak vir’ n wye reeks daaglikse take op die plaas.
Prys: Op aanvraag – mahindrafarmequipment. co. za
12 GROND TOT MOND SEPT 2026