Grond tot Mond Oktober/November 2025 Uitgawe 30 | Page 72

Woorde: Griet du Plessis | Fotografie: Griet du Plessis, Robynne Lewis en verskaf.
TIAAN BARKHUIZEN | TLU JONGBOER
Woorde: Griet du Plessis | Fotografie: Griet du Plessis, Robynne Lewis en verskaf.

Tiaan Barkhuizen is vanjaar se TLU SA Jong-boer van die Jaar 2025 –’ n toekenning wat meer beteken as net’ n mooi sertifikaat en’ n blink nuwe bakkie. Vir hom is dit bevestiging dat harde werk, strategiese denke en geloof in die toekoms van landbou wel beloon word.

Tiaan en Wilma Barkhuizen tydens TLU SA se kongresdinee, kort nadat hy as die TLU SA Jongboer van die Jaar 2025 aangekondig is.

72 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025