Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 8

INHOUDSOPGAWE

29

29 Sal jy R40 betaal vir een aarbei ? Luukse Asiatiese vrugte het die VSA bereik via sosiale media en eksklusiewe winkels , met produkte soos Oishii se

R320 aarbeie en Melissa ’ s R6800 pynappels .

38 Varsgebakte brood , terwyl jou EV laai Dassiesfontein padstal gaan binnekort ‘ n EV-laaistasie geïnstalleer met Zero Carbon Charge . Hierdie stasies , wat sonkrag gebruik , help om koolstofvrystellings te verminder en ondersteun volhoubare vervoer in Suid-Afrika .

OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 5