Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 7

INHOUDSOPGAWE

KORTLIKS

4 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024

35

27 Inent , beskerm , voorkom Wêreld Hondsdolheidsdag beklemtoon die nood-saak van samewerking en inentings om hondsdolheid te voorkom .

35 Organiese Wyn Organiese Wyn Suid-Afrika , gestig op 4 September 2024 , bevorder volhoubare wynproduksie deur organiese wynplase te verenig vir kennisdeling en bemarking .

32 Uitheemse Biomassa NonCrete , ETH Zürich , en die WNNR gebruik uitheemse bome om laekoolstofstene te maak vir volhoubare behuising in SA , wat water bespaar en werk skep .