Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 22

DEUR DIE LENS

Dit is ’ n indrukwekkende landboubesigheid . Die boerdery sluit twee pakhuise met verkoelings-fasiliteite in , wat die druiwe en sitrus hanteer .

Hennie se pa het vroeër in die omgewing geboer , maar Hennie het eers in 1994 begin boer .

Hennie was nog altyd lief daarvoor om in die boorde te wees , maar sommige take is onvermydelik . Op die lessenaar voor hom lê ’ n dik lêer .

’ n Konsultant help ons om struktuur aan die besigheid te gee . Ons is besig met ’ n missie en visie , en hierdie ...” Hennie wys na ’ n stuk papier met die spinnerakagtige organogram daarop geteken .

12 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024