Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 21

DEUR DIE LENS

VAALBOS TRUST-BOERDERY | MARBLE HALL Woorde : Danie Keet | Foto : Mia Truter

Op die Vaalbos Trust-perseel , waarvan Hennie en Gertjie de Beer die eienaars is , is sitrus die hoofgewas , met 220 ha lemoene en suurlemoene . Daar is ook 40 ha tafeldruiwe , 130 ha katoen wat met koring gewissel word , en 30 ha vir pampoene en ander kontantgewasse .

Uitgewer : Meta Publishing Pty ( Ltd ) Redakteur : Griet du Plessis , griet @ grondtotmond . co . za Skrywers : Hein Eksteen , Danie Keet en Griet du Plessis Fotografie : Michel dei-Cont en Mia Truter Ontwerp deur Xseeds : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling en Robynne Lewis www . xseeds . co . za , Kantoorbestuurder : Judy-Anne Gone Advertensieverkope : Anke Worthington , 082 399 6438 , anke @ grondtotmond . co . za en Magdel Pienaar , 084 491 0608 , Magdel @ meta-media . co . za Kontak : Judy-Anne Gone , 021 882 8591 , judy @ xseeds . co . za , Hertestraat 7 , Stellenbosch , 7600
Kopiereg Grond tot Mond Oktober / November-uitgawe : Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing Pty ( Ltd ) en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie . Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing Pty ( Ltd ) of van die handelsmerk “ Grond tot Mond ” nie .
OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 11