Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 134

GERBER & CO + GIDEON MILLING | WAARDEKETTING

Verder moet ons uniek wees in wat ons bied en moet ons plek op die rakke kry . Hiervoor het jy finansiering nodig , maar die banke leen nie maklik vir beginbesighede nie .

“ Ek het net 7 % van die waardeketting . Ek verloor 22 % van my wol se waarde nog voordat dit van my plaas af gaan , en ek dra al die risiko – die jakkals , rooikat , skeerders , wolsakke , vervoer , versekering , kommissie , ens .”

Wat vir ons , as ‘ n kleiner meul , ‘ n groot uitdaging is , is om rakspasie in die winkels te kry , want ons kompeteer met groot handelsname . Wat is daardie groot handelsmerk se oogmerk ? Die oomblik as hulle sien Gideon Milling is ook op die rak , sê hulle , kom ons hardloop ‘ n promosie en kyk hoe lank hulle asem is .”

68 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024