Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 133

WAARDEKETTING | GERBER & CO + GIDEON MILLING

sekuriteit , alles doen wat ‘ n bank doen , en jou dan nog 17 % rente vra . Die toegang tot finansiering vir inkubasie is moeilik . Jy kom uit ‘ n primêre boerdery wêreld , maar moet nou soos ‘ n kapitalis dink en ‘ n margemodel hê wat sin maak . Want die kleinhandelaars wil hul 55 % winsmarge hê , en jy moet inpas by hul kostemodel omdat die kliënt net R1500 vir ‘ n trui kan betaal .

Ons het hier te doen met die probleem van die pionier . Die ou wat hierdie ding eerste doen , veg al die gevegte . Die ou wat tweede inkom , leer uit jou foute , en die derde een koop albei uit , want julle is bankrot . Maar solank hulle net eendag by my graf skryf : ‘ Hy het darem probeer .’”

Jurianne Schreuder “ Almal kan koring maal , maar nie almal kan meel bemark nie . Meel is ‘ n laekoste item per gewig , dus benodig jy ‘ n groot omset om ons vaste kostes te dek .

OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 67