Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Seite 122

GERBER & CO + GIDEON MILLING | WAARDEKETTING

Die paneellede - Jannie Strydom , HUB van Agri Wes- Kaap ; Stefan Gerber van Gerber & Co .; en Jurianne Schreuder , ‘ n koringboer en mede-eienaar van Gideon Milling , het insiggewende antwoorde gegee oor hoe boere waarde kan toevoeg deur hul primêre produkte self te verwerk .

In ‘ n wêreld waar winsmarges vir primêre produsente onder druk is , soek baie boere na nuwe maniere om hul inkomste te verhoog . Een van die strategieë wat vinnig gewild raak , is om waarde toe te voeg tot die primêre produkte deur dit self te verwerk . Dit stel boere in staat om ‘ n groter deel van die waardeketting te beheer en bied hulle ‘ n geleentheid om uniekheid aan hul produkte te verleen . Hierdie benadering verg egter vernuf , geduld en ‘ n duidelike begrip van markte .

Ek het besef dat ek net 7 % van die waardeketting besit .

Uit een skaap se wol kan tot ses truie gebrei word .

62 GROND TOT MOND OKT | NOV 2024