Grond tot Mond Okt Nov 2024 - Uitgawe 24 | Page 121

WAARDEKETTING | GERBER & CO + GIDEON MILLING

BESIGHEID : Gerber & Co ; Plaas : Bitterfontein , Noord-Kaap , Fabriek : Paarl , Wes-Kaap Gideon Milling ; Stigterlid se plaas : Hopefield , Wes-Kaap , Meul : Sacks Sirkel , Kaapstad PRODUK : Gerber & Co is die handelsnaam van Stefan en Francisce Gerber , skaapboere wat hul eie wol verwerk tot topgehalte produkte . Hul besigheid bied winkels , ‘ n padstal , wol- en linneklere , snoepgoed en snuisterye . Gideon Milling is ‘ n steenmeul wat plaaslike graanprodukte vervaardig .

OKT | NOV 2024 GROND TOT MOND 61