Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Seite 38

Deur Clivé Burger | Fotografie: Michel Dei-Cont
PUGLIA CHEESE | SUIWEL

Deur Clivé Burger | Fotografie: Michel Dei-Cont

EIENAAR: Davide Ostuni AREA: Somerset-Wes, Wes-Kaap OPSOMMING:’ n Boetiekkaasfabriek wat handgemaakte Italiaanse kase, veral burrata, van Suid-Afrikaanse koeimelk vervaardig. Vandag voorsien Puglia Cheese winkels, deli’ s en restaurante, en hul burrata is vanjaar as die Beste Suiwelproduk in Suid-Afrika aangewys.

Bo: Davide Ostuni van Puglia Cheese, wie se boetiekonderneming in Somerset-Wes vanjaar met Suid-Afrika se hoogste suiweleer bekroon is.

38 GROND TOT MOND MEI 2026