Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | страница 36

NUUS | BROKKIES

’ n Betekenisvolle ervaring

Dit is die eerste keer dat Courtenay vir die SA Suiwelkampioenskappe se Game Changer-toekenning genomineer is.“ Niks hiervan sou moontlik gewees het sonder die geleenthede wat ek by Fair Cape ontvang het nie.” Sy hoop om vorentoe nog innoverende produkte te ontwikkel, die vermoëns van haar span uit te bou en op die lang termyn’ n meer strategiese rol in die vorming van Fair Cape se posisie binne die breër innovasielandskap van die suiwelbedryf te speel.

36 GROND TOT MOND MEI 2026