BROKKIES | NUUS
Woodlands Dairy – First Choice Recovery High Protein Chocolate Flavour
Die 2026 Qualité-wenners – die enigste merk van uitnemendheid in die suiwelbedryf
Die Qualité-merk, die suiwelbedryf se enigste merk van uitnemendheid, word slegs toegeken aan uitgesoekte produkte van uitsonderlike gehalte wat’ n spesifieke minimum telling op die internasionale telkaart behaal het.
Vir meer inligting, besoek https:// dairychamps. co. za, skakel 021 863 1599 / 083 440 1628 of e-pos dairy @ agriexpo. co. za
Inskrywings nou oop vir tweede SA preserveer-kampioenskappe Om in te skryf, voltooi die aanlynvorm by www. sapreservechamps. co. za. Vir meer inligting, stuur’ n e-pos aan charlotte @ agriexpo. co. za.
MEI 2026 GROND TOT MOND 33