Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 28

NUUS | BROKKIES

( agt toekennings), Clover( drie), Fairfield Dairy( drie), Fair Cape Dairies( twee), Ladismith Cheese Company( twee), Lancewood( twee) en Polar Ice Cream Company( twee).“’ n Wye reeks ander vervaardigers is ook vir uitstaande gehalte erken, waaronder Dalewood Fromage, wat’ n eervolle vermelding vir derde plek algeheel ontvang het vir sy Full Cream Jersey Milk, terwyl tweede plek algeheel toegeken is aan Lactalis South Africa vir sy Woolworths Mature Gouda – 10 maande.”

Bo links: Puglia Cheese se burrata is as Suiwelproduk van die Jaar aangewys tydens die Suid-Afrikaanse Suiweltoekennings op 23 April by Nederburg in die Paarl. Agter van links is Ali Rahal van platinumvennoot dsm-firmenich, Natasha de Lange van platinumvennoot IMCD, Craig Roelf van dsm-firmenich, en Chris Fourie, president van Agri- Expo. Voor van links is Chris Slabbert van IMCD, Davide Ostuni, eienaar van Puglia Cheese, Breyton Milford, algemene bestuurder van Agri-Expo, en Graham Sutherland, hoofbeoordelaar van die SA Suiwelkampioenskappe. Foto: Natalie Gabriels Photography.

28 GROND TOT MOND MEI 2026