Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 12

HANDIG & NUTTIG

HANDIG & NUTTIG

Hierdie produkte het ons aandag getrek!

Vrywaring: Pryse sluit BTW in. Pryse was korrek ten tyde van druk, maar kan te eniger tyd sonder waarskuwing verander.

Buckbag SA Cattle Rail Koelsak

’ n Robuuste koelsak vir ernstige buiteluggebruik. Gemaak van 400gsm ripstop-materiaal met Riptech-voering en drie aparte, verseëlde kompartemente om kos en drank koel, beskerm en netjies te hou – ideaal vir lang dae in die veld.

R2 790 – www. buckbagsa. com

12 GROND TOT MOND MEI 2026