Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 102

THE PLAINS | MELKPRODUKSIE

Bo: Om die verspreiding van bek-en-klouseer te beperk, word alle voertuie wat die plaas binnegaan en verlaat met ontsmettingsmiddel gespuit.

“ Ek is eenkeer gevra wat die enkele belangrikste aspek van boerdery hier is. Vir my is dit eenvoudig: grondvrugbaarheid. Dit beïnvloed die hele stelsel, van diergesondheid tot produksiesyfers. Die tweede belangrikste faktor is koei-vrugbaarheid.

“ Ons mik daarna om ons melkbesigheid rondom 12 miljoen liter melk per jaar en’ n 6 000 l-koei te bou. Ons voer ook nie spesifieke rantsoene aan individuele koeie nie, maar gee eerder’ n vaste hoeveelheid van 5,7 kg in die melkstal.”

DEUR BEK-EN- KLOUSEER BESTUUR

Graham verduidelik ook die impak wat bek-en-

102 GROND TOT MOND MEI 2026