Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Page 46

Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter en verskaf
HUGOSKRAAL | DIVERSIFIKASIE

Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter en verskaf

Die Hugo’ s van Rawsonville boer al geslagte lank hier by Slanghoek en duskant die Breërivier in die Rawsonvilledistrik. Die vyf broers, Pietman, Lawrie, Jacques en Leon, boer op verskeie plase met onder meer wingerd, inmaakperskes en sitrus. Du Toit( hy en Leon is’ n tweeling) is’ n geoktrooieerde rekenmeester in Worcester.

NAAM: Hugoskraal AREA: Rawsonville OPSOMMING: Die Hugo-familie boer met wingerd, inmaakperskes en sitrus, en fokus op grootskaalse produksie, diversifikasie en doeltreffende bestuur oor verskeie plase.

Bo: Die Hugo-broers is hier van links Leon, Du Toit, Lawrie, Pietman en Jacques.

46 GROND TOT MOND MRT 2026