DEUR DIE LENS
Wingerd bly die hart van Morgenster se boerdery, met kultivars soos sauvignon blanc, merlot, chardonnay, shiraz, pinot noir en cabernet sauvignon wat met groot sorg verbou word. Elke blok se mikroklimaat word fyn bestuur, terwyl die pa en seun span met verskillende prieelstelsels, ryrigtings en aanplantings eksperimenteer om gehalte en produksie te verbeter. In’ n bedryf wat al hoe meer onder druk kom, glo hulle daaraan om aan te pas en vooruit te beplan.
Diversifikasie speel ook’ n belangrike rol op die plaas. Amandels het mettertyd’ n groter deel van die bedryf ge-
18 GROND TOT MOND MRT 2026